Christiaan III van Denemarke

Christiaan III
Koning van Denemarke en Noorweë
Portret deur Jakob Binck, 1550.
Portret deur Jakob Binck, 1550.
Periode Denemarke
4 Julie 1534 - 1 Januarie 1559
Noorweë
1537-1559
Voorganger Frederik I
Opvolger Frederik II
Huis Oldenburg
Vrou Dorothea van Sakse-Lauenburg
Vader Frederik I
Moeder Anna van Brandenburg
Gebore (1503-08-12)12 Augustus 1503, Gottorp
Oorlede 1 Januarie 1559 (op 55), Koldinghus

Christiaan III (12 Augustus 1503 – 1 Januarie 1559) het tot met sy dood oor Denemarke en Noorweë regeer – onderskeidelik van 1534 en 1537 af. Tydens sy bewind het hy Lutheranisme as die staatsgodsdiens in sy ryke gevestig as deel van die Protestantse Hervorming.[1][2]

  1. Christian 3 (Dansk Konge)
  2. Stortinget.no (Norwegian parliament) - Endringer i Grunnloven og kirkeloven

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne